Het jy al gehoor van DIE VIER GEESTELIKE BEGINSELS?

Net soos daar natuurwette is wat die natuur beheer,is daar ook beginsels wat jou verhouding tot God beheer.